GYPSEY ROMANY KARAVAAN TE KOOP in Nigel, Gauteng for sale
Beskrywing
Toestand: Gebruikte
Gypsey Romany 1994 te koop;Baie ligte karavaan;Uitstekende toestand. Eilandbed met enkelbed of eethoekie by deur. Binne houtafwerking; Gas en Krag. Vol sytent plus rally met sy en voorpanele (kan gebruik word as add a room) Bande nuut asook noodwiel. Staan onderdak en word min gebruik. Ideaal vir pensionarisse.
R 25,000
KARAVAAN TE KOOP
1982 SPRITE MAJOR – R25000.00 (ONDERHANDELBAAR)
-STOOF BAIE MIN GEBRUIK
-OOND - NOOIT GEBRUIK
-YSKAS - KRAG EN GAS...
R 30,000
Caravette 5 Karavaan Te Koop
Baie netjies en goed op gepas. Tente en grond seil , yskas, stoof ens.
R 23,000
gypsey caravette 5 te koop
Gypsey nog in baie goeie kondisie. Nuwe yskas en mikrogolf in. En binne nuut oorgedoen
R 109,000
Gypsey Romany
Gypsey Romany, full tent, Rally and 2 sides, silver d/door fridge/freezer, m/wave, island bed, wash basin in room,...
Te Koop
Jaar:
2001
Toestand:
Gebruikte
Jurgens Penta Karavaan - 2001 Model, Baie goeie kondisie, R 90 000.00 onderhandelbaar